2 Konings 8:23 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En die verdere geskiedenis van Joram en alles wat hy gedoen het, is dit nie beskrywe in die Kroniekboek van die konings van Juda nie?

2 Konings 8

2 Konings 8:14-24