2 Konings 8:21 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Daarom het Joram oorgetrek na Saïr, en al die strydwaens saam met hom; en toe hy hom in die nag gereedgemaak het, het hy die Edomiete verslaan wat hom omsingel het, saam met die owerstes van die strydwaens; en die manskappe het na hulle tente gevlug.

2 Konings 8

2 Konings 8:12-26