2 Konings 8:15 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Maar die volgende dag het hy die bedsprei geneem en dit in die water gesteek en oor sy gesig uitgesprei, sodat hy gesterf het; en Hásael het in sy plek koning geword.

2 Konings 8

2 Konings 8:7-20