2 Konings 7:3 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En daar was vier melaatse manne by die ingang van die poort; hulle het die een vir die ander gesê: Wat bly ons hier totdat ons sterwe?

2 Konings 7

2 Konings 7:1-5