2 Konings 7:19 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

het die adjudant die man van God geantwoord en gesê: Al maak die Here ook vensters in die hemel, sou so iets kan gebeur? En hy het gesê: Kyk, jy sal dit met jou oë sien, maar nie daarvan eet nie.

2 Konings 7

2 Konings 7:14-20