2 Konings 7:1 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

TOE sê Elísa: Hoor die woord van die Here! So spreek die Here: Môre omtrent sulke tyd sal ’n maat fynmeel ’n sikkel, en twee mate gars ’n sikkel kos in die poort van Samaría.

2 Konings 7

2 Konings 7:1-3