2 Konings 6:26 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En terwyl die koning op die muur verbygaan, roep ’n vrou na hom en sê: Help, heer koning!

2 Konings 6

2 Konings 6:24-33