2 Konings 24:1 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

IN sy dae het Nebukadnésar, die koning van Babel, opgetrek, en Jójakim het drie jaar lank sy dienaar geword; daarna het hy weer teen hom gerebelleer.

2 Konings 24

2 Konings 24:1-5