2 Konings 23:6 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En hy het die Asjéra uit die huis van die Here buitekant Jerusalem uitgebring na die spruit Kidron en dit by die spruit Kidron verbrand en dit tot stof vermaal en sy stof gegooi op die algemene begraafplaas.

2 Konings 23

2 Konings 23:3-11