2 Konings 23:36 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Vyf-en-twintig jaar was Jójakim oud toe hy koning geword het, en elf jaar het hy in Jerusalem geregeer; en die naam van sy moeder was Sebúdda, ’n dogter van Pedája, uit Ruma.

2 Konings 23

2 Konings 23:30-37