2 Konings 23:33 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Maar Farao Nego het hom in Ribla, in die land Hamat, gevange gehou, dat hy in Jerusalem nie sou regeer nie, en die land ’n boete opgelê van honderd talente silwer en ’n talent goud.

2 Konings 23

2 Konings 23:31-35