2 Konings 23:19 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En ook al die tempels van die hoogtes wat in die stede van Samaría was, wat die konings van Israel gebou het om die Here te terg, het Josía afgeskaf en daarmee gehandel ooreenkomstig alles wat hy in Bet-el gedoen het.

2 Konings 23

2 Konings 23:12-24