2 Konings 22:20 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Daarom, kyk, Ek sal jou by jou vaders versamel, en jy sal met vrede in jou graf versamel word, en jou oë sal al die onheil nie aansien wat Ek oor hierdie plek bring nie. En hulle het die koning antwoord gebring.

2 Konings 22

2 Konings 22:16-20