2 Konings 22:2 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En hy het gedoen wat reg was in die oë van die Here en geheel en al in die weg van sy vader Dawid gewandel en nie regs of links afgewyk nie.

2 Konings 22

2 Konings 22:1-10