2 Konings 21:17 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En die verdere geskiedenis van Manasse en alles wat hy gedoen het, en sy sonde wat hy begaan het, is dit nie beskrywe in die Kroniekboek van die konings van Juda nie?

2 Konings 21

2 Konings 21:14-18