2 Konings 20:9 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En Jesaja antwoord: Dit sal vir jou die teken van die kant van die Here wees dat die Here die woord sal volbring wat Hy gespreek het: Moet die skaduwee tien grade vooruit gaan, of moet dit tien grade agteruit gaan?

2 Konings 20

2 Konings 20:2-14