2 Konings 20:5 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Draai om en sê vir Hiskía, die vors van my volk: So spreek die Here, die God van jou vader Dawid: Ek het jou gebed gehoor, Ek het jou trane gesien; kyk, Ek sal jou gesond maak; op die derde dag sal jy opgaan na die huis van die Here.

2 Konings 20

2 Konings 20:1-9