2 Konings 20:15 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En hy sê: Wat het hulle in u huis gesien? En Hiskía antwoord: Alles wat in my huis is, het hulle gesien; daar is niks in my skatkamers wat ek hulle nie laat sien het nie.

2 Konings 20

2 Konings 20:8-17