2 Konings 20:11 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En Jesaja, die profeet, het die Here aangeroep, en Hy het die skaduwee op die grade waarlangs dit op die grade van Agas se sonnewyser gedaal het, laat teruggaan, tien grade agteruit.

2 Konings 20

2 Konings 20:4-13