2 Konings 2:15 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En die profete-seuns wat in Jérigo was, het dit op ’n afstand gesien en gesê: Die gees van Elía rus op Elísa! En hulle het hom tegemoetgekom en voor hom na die aarde gebuig

2 Konings 2

2 Konings 2:13-17