2 Konings 17:39-41 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

39. Maar die Here julle God moet julle vrees, en Hý sal julle verlos uit die hand van al julle vyande.

40. Hulle het egter nie geluister nie en volgens hul vroeër gebruik gehandel.

41. So het hierdie nasies dan die Here gevrees en hulle gesnede beelde gedien; ook hulle kinders en hulle kindskinders doen soos hulle vaders gedoen het, tot vandag toe.

2 Konings 17