2 Konings 14:11 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Maar Amásia het nie geluister nie. Toe trek Joas, die koning van Israel, op; en hy en Amásia, die koning van Juda, het mekaar se aangesig gesien by Bet-Semes wat aan Juda behoort.

2 Konings 14

2 Konings 14:9-14