2 Konings 13:14 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

EN toe Elísa siek was aan die siekte waaraan hy sou sterwe, het Joas, die koning van Israel, afgekom na hom en oor hom geween en gesê: My vader, my vader, wa van Israel en sy ruiters!

2 Konings 13

2 Konings 13:12-22