En die twee ander afdelings van julle, almal wat op die sabbat uitgaan, moet die wag by die huis van die Here by die koning hou;