2 Konings 11:4 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Maar in die sewende jaar het Jójada die owerstes oor honderd van die Kariërs en van die hardlopers laat haal en by hom in die huis van die Here laat kom en met hulle ’n verbond gesluit onder eedswering in die huis van die Here, en vir hulle die koning se seun gewys.

2 Konings 11

2 Konings 11:1-12