2 Konings 11:12 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Daarna het hy die seun van die koning uitgebring en aan hom die kroon en die Getuienis oorgegee; en hulle het hom koning gemaak en hom gesalf en met die hande geklap en gesê: Mag die koning lewe!

2 Konings 11

2 Konings 11:5-15