En die priester het aan die owerstes oor honderd die spiese en die skilde van koning Dawid gegee wat in die huis van die Here was.