2 Konings 10:8 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En toe die boodskapper kom en hom berig bring en sê: Hulle het die hoofde van die koning se seuns gebring, sê hy: Sit hulle in twee hope neer by die ingang van die poort tot môre toe.

2 Konings 10

2 Konings 10:4-14