2 Konings 10:34 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En die verdere geskiedenis van Jehu en alles wat hy gedoen het, en al sy magtige dade, is dit nie beskrywe in die Kroniekboek van die konings van Israel nie?

2 Konings 10

2 Konings 10:31-36