2 Konings 10:21 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Jehu het ook deur die hele Israel gestuur; en al die dienaars van Baäl het gekom — sodat daar niemand oor was wat nie gekom het nie — en in die tempel van Baäl ingegaan, sodat die tempel van Baäl vol was van end tot end.

2 Konings 10

2 Konings 10:11-30