2 Konings 1:8 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En hulle antwoord hom: ’n Man met ’n harige mantel en omgord met ’n leergord om sy heupe. Toe sê hy: Dit is Elía, die Tisbiet!

2 Konings 1

2 Konings 1:6-17