2 Johannes 1:5 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En nou bid ek u, uitverkore vrou, nie asof ek u ’n nuwe gebod skryf nie, maar een wat ons van die begin af gehad het: dat ons mekaar moet liefhê.

2 Johannes 1

2 Johannes 1:1-13