1 Timótheüs 5:16 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

As ’n gelowige man of ’n gelowige vrou weduwees by hulle het, moet dié aan hulle hulp verleen; en laat die gemeente nie beswaar word nie, sodat dit die wat waarlik weduwees is, kan help.

1 Timótheüs 5

1 Timótheüs 5:10-22