1 Timótheüs 3:16 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En, onteenseglik, die verborgenheid van die godsaligheid is groot: God is geopenbaar in die vlees, is geregverdig in die Gees, het verskyn aan engele, is verkondig onder die heidene, is geglo in die wêreld, is opgeneem in heerlikheid.

1 Timótheüs 3

1 Timótheüs 3:15-16