1 Timótheüs 3:1-2 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

1. DIT is ’n betroubare woord: as iemand na ’n opsienersamp verlang, begeer hy ’n voortreflike werk.

2. ’n Opsiener dan moet onberispelik wees, die man van een vrou, nugter, ingetoë, fatsoenlik, gasvry, bekwaam om te onderrig;

1 Timótheüs 3