1 Thessalonicense 4:13 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

MAAR, broeders, ek wil nie hê dat julle onkundig moet wees met betrekking tot die ontslapenes nie, sodat julle nie treur soos die ander wat geen hoop het nie.

1 Thessalonicense 4

1 Thessalonicense 4:6-17