1 Samuel 9:7 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Toe vra Saul vir sy dienaar: Sê nou ons gaan — wat sal ons die man aanbied? Want die brood in ons sakke is op, en ’n geskenk is hier nie om die man van God aan te bied nie; wat het ons?

1 Samuel 9

1 Samuel 9:1-17