1 Samuel 9:10 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En Saul sê aan sy dienaar: Jou woord is goed; kom, laat ons gaan. Daarop gaan hulle na die stad waar die man van God was.

1 Samuel 9

1 Samuel 9:8-19