1 Samuel 8:5 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

en sê vir hom: Kyk, u is oud, en u seuns wandel nie in u weë nie; stel nou ’n koning oor ons aan om ons te rig soos by al die nasies.

1 Samuel 8

1 Samuel 8:1-7