1 Samuel 8:3 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Maar sy seuns het nie in sy weë gewandel nie: hulle het onregverdige wins agternageloop en omkoopgeskenke aangeneem en die reg verdraai.

1 Samuel 8

1 Samuel 8:2-11