1 Samuel 8:20-22 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

20. dat ons ook kan wees soos al die nasies — dat ons koning ons kan rig en voor ons uit trek en ons oorloë voer.

21. En Samuel het al die woorde van die volk aangehoor en dit voor die ore van die Here uitgespreek.

22. Toe sê die Here vir Samuel: Luister na hulle en stel ’n koning oor hulle aan. En Samuel het vir die manne van Israel gesê: Gaan heen, elkeen na sy stad.

1 Samuel 8