1 Samuel 7:2 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

EN van die dag af dat die ark in Kirjat-Jeárim gebly het, het daar geruime tyd verloop — dit was twintig jaar — en die hele huis van Israel het agter die Here aan geweeklaag.

1 Samuel 7

1 Samuel 7:1-8