1 Samuel 6:7 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Neem dan nou wat nodig is en maak ’n nuwe wa; ook twee melkkoeie waar geen juk op gekom het nie; span dan die koeie in voor die wa en keer hulle kalwers agter hulle weg huis toe.

1 Samuel 6

1 Samuel 6:2-8