1 Samuel 6:3 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En hulle sê: As julle die ark van die God van Israel wegstuur, stuur dit dan nie leeg weg nie, maar gee Hom ten volle ’n skuldoffer terug; dan sal julle gesond word, en dit sal julle bekend word waarom sy hand nie van julle wyk nie.

1 Samuel 6

1 Samuel 6:1-6