1 Samuel 5:8 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Daarom het hulle al die vorste van die Filistyne by hulle byeen laat kom en gevra: Wat moet ons met die ark van die God van Israel doen? En dié het gesê: Laat die ark van die God van Israel oorgaan na Gat toe. Daarop het hulle die ark van die God van Israel oorgebring.

1 Samuel 5

1 Samuel 5:5-12