1 Samuel 4:16 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En die man het vir Eli gesê: Dit is ek wat van die slagveld gekom het; ja, ek het vandag van die slagveld gevlug. En hy vra: Wat het daar gebeur, my seun?

1 Samuel 4

1 Samuel 4:6-19