1 Samuel 4:14 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Toe Eli dan die geluid van die geskreeu hoor, sê hy: Wat is dit vir ’n rumoerige geluid? En die man het gou gekom en dit aan Eli meegedeel.

1 Samuel 4

1 Samuel 4:10-22