1 Samuel 31:5 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Toe sy wapendraer sien dat Saul dood was, het hy self ook in sy swaard geval en saam met hom gesterf.

1 Samuel 31

1 Samuel 31:1-11