1 Samuel 31:1 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

TERWYL die Filistyne teen Israel veg, het die manne van Israel vir die Filistyne weggevlug, en gesneuweldes het op die gebergte Gilbóa gelê.

1 Samuel 31

1 Samuel 31:1-8