1 Samuel 30:8 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En Dawid het die Here geraadpleeg en gesê: Sal ek hierdie bende agternajaag? Sal ek dit inhaal? En Hy sê vir hom: Agtervolg, want jy sal sekerlik inhaal en sekerlik uitred.

1 Samuel 30

1 Samuel 30:1-16